| Modulekode | WKD 352 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Skaalanalises en vereenvoudiging van die basiese vergelykings. Die geostrofiese, termiese en gradiëntwind. Die vortisiteitsvergelyking en divergensie. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | WKD 263 GS en WTW 248 GS |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App